In ‘n nuwe verhouding maar ek hunker en verlang na my eks
Verhoudings is nie altyd maklik nie… en om op te breek is soms bitter swaar; veral as dit 'n langtermyn verhouding was. Al wil sommige van ons dit dalk graag ontken, is dit tog maar 'n proses om deur dinge te werk en te kan aanbeweeg. In hierdie artikel, beantwoord ek 'n paar vrae rondom verhoudinge en ekse.