Kinders

Hou jou kind so besig gedurende hierdie tyd van sosiale issolasie #COVID-19

By |2020-03-26T20:05:44+02:00March 26th, 2020|

Sosiale issolasie is op almal se lippe en vir almal van ons met kinders beteken dit een ding. Ons moet op “stock” op “snacks” en by bly met aktiwiteite om ons kinders besig te hou!! Alhoewel sommige ouers baie kreatief is en dit geniet om nuwe speletjies uit te dink is dit vir ander ‘n groot kopseer.

Skeidingsangs – Hoe gee ek my kleuter af by die skool?

By |2019-07-07T12:56:14+02:00January 8th, 2019|

Die belangrikste van alles: hou jouself kalm en beheerd! ‘n Kind kyk na sy ouer se reaksie om die mate van bedreiging te bepaal. As hy sien jy is duidelik omgekrap, emosioneel en huilerig, gaan hy ook so reageer. Probeer kalm, ontspanne en vriendelik bly wanneer jy en jou kind skei, dit sal hom automaties meer kalm en veilig laat voel.

Wat is Spelterapie?

By |2019-07-07T12:57:42+02:00November 24th, 2018|

Spel word gesien as die universiele taal van kinders, afgesien van etiese herkoms, agtergrond of sosio-ekonomiese geskiedenis. Spel oftewel “speel” word beskou as kinders se woorde, kinders gebruik spel in dieselfde manier as wat volwassenes woorde gebruik. Dikwels speel kinders hul probleme of emosies op ‘n simboliese manier uit, om sodoende hulself uit te druk.

My Tween, Puberteit en Seksvoorligting

By |2019-07-07T13:02:05+02:00November 13th, 2017|

Ongelukkig lewe ons in ‘n wereld waar ons en ons kinders op ‘n daaglikes basis gebombardeer word met dinge van ‘n seksuele aard. Dit word as’t ware op ‘n silwer skinkbord agter ons aangedra en na ons toe uitgehou; om elke hoek en draai. Ons word stelselmatig so gedesensitiseer daardeur, dat ons dit self dalk nie eens meer agterkom nie. 

Tuisbly ma of werkende ma?

By |2019-07-07T13:03:58+02:00April 30th, 2017|

Ek dink nie daar word net op huisvroue neergesien nie. Ek dink ons beweeg in ‘n tyd, waar die teenoorgestelde ook baie waar is. Sommige huisvroue sien maar net so neer op beroepsvroue.

Dit lê werklik swaar op my hart dat ons as vroue moet saamstaan. Dat ons moet ophou om mekaar sleg te maak, te kritiseer, te skinder en neer te kyk op mekaar. Elke vrou het haar eie paadjie wat sy stap, elke vrou het haar eie battles wat sy fight.

Pica en Ruminasie(herkou) – eetversteurings

By |2019-07-07T13:05:47+02:00August 12th, 2015|

Die term PICA kom van die Latynse woord ‘magpie’ af.  Magpie is ‘n Europese voël (amper soos ‘n kraai), wat bekend is vir sy onoordeelkundige eetlus van eienaardige voorwerpe, die voël eet omtrent enigeiets.  Vandag word die term Pica gebruik om individue met `n kompulsiewe behoefte om te eet, te kou, of te lek, aan nie-voedselitems soos byvoorbeeld grond, kryt of verf, ens te beskryf en te diagnoseer.

Ek, My Tyd en My Huwelik

By |2019-07-07T12:29:27+02:00January 20th, 2014|

Teen die tyd dat jy almal; uiteindelik; in die kar het en vasgegordel het... vir die tweede keer - want een van hulle het 'n kosblik of 'n boek in die huis vergeet - het jy letterlik 10 minute om die oudste by die skool te kry. Jy jaag by die hek uit en besef - jy het nooit eens jou man behoorlik gegroet nie, so jy waai maar 'n soentjie so in die verbyry. Ek hoef niemand te oortuig daarvan dat ons 'n gejaagde en 'n uiters oorlaaide lewe lei nie. Die middae is nie veel beter nie. As jy geseënd genoeg is om in die middae by jou kinders te wees, is dit taxi speel na al die buitemuurse aktiwiteite toe, dis huiswerk nagaan en kosblikke pak, dis aandete voorberei, kinders gebad kry, en tussendeur nog al die huistakies en aankope en werksgoete wat gedoen moet word.

Go to Top