About Anri van den Berg

View my profile here

Relationships: What is the difference between secrecy and privacy?

By |2019-06-12T21:48:32+02:00Sep 10th, 2018|

"Everyone has the right to privacy" is a statement that I often hear in relationship counselling. These types of defensive statements often arise in situations where one partner is trying to justify keeping things from another. And, of course; this statement isn't false - every individual does have the right to privacy... but is there a difference between privacy and secrecy?

Hoe om meer romanties te wees

By |2019-07-07T13:01:29+02:00Feb 12th, 2018|

 

Geen twee mense is presies dieselfde nie en daarom is dit ook so dat wat jy as romanties beskou, dalk mag verskil van wat jou vriendin as romanties ag. Dieselfde geld ook vir die verskille in behoeftes en verwagtinge van verskillende verhoudings/paartjies. Ek glo vas dat elke paartjie oor tyd hul eie romanse-definisie vir hul verhouding kan saamstel.

 

What are the signs that your marriage is in trouble?

By |2019-08-22T14:24:20+02:00Apr 28th, 2015|

In today's society we are bombarded with information and self-help books on how to have healthy relationships. Some of these books share their complicated views on what a relationship should and should not look like. The truth is that there is no universal law that states what the perfect relationship is because there is no such thing. We as people are different and so we want different things out of our relationships. Although all relationships are different there are some universal truths. Here are some signs that your relationship might be in trouble….

Does Marriage Counseling Work?

By |2019-07-06T19:11:06+02:00Jul 10th, 2014|

You are past the point of being in trouble, your relationship is on the rocks and you both know it. Sure you might have flirted with the idea of attending marriage counselling, but the question that is haunting you is; does marriage counselling actually work or is it a huge waste of time and money?

Ek, My Tyd en My Huwelik

By |2019-07-07T12:29:27+02:00Jan 20th, 2014|

Teen die tyd dat jy almal; uiteindelik; in die kar het en vasgegordel het... vir die tweede keer - want een van hulle het 'n kosblik of 'n boek in die huis vergeet - het jy letterlik 10 minute om die oudste by die skool te kry. Jy jaag by die hek uit en besef - jy het nooit eens jou man behoorlik gegroet nie, so jy waai maar 'n soentjie so in die verbyry.Ek hoef niemand te oortuig daarvan dat ons 'n gejaagde en 'n uiters oorlaaide lewe lei nie. Die middae is nie veel beter nie. As jy geseënd genoeg is om in die middae by jou kinders te wees, is dit taxi speel na al die buitemuurse aktiwiteite toe, dis huiswerk nagaan en kosblikke pak, dis aandete voorberei, kinders gebad kry, en tussendeur nog al die huistakies en aankope en werksgoete wat gedoen moet word.

Vrygewigheid in die huwelik

By |2019-07-07T12:08:46+02:00Dec 15th, 2013|

Wanneer ek vrygewig optree, beteken dit ek kan die ander persoon se behoeftes raaksien en ek het n begeerte om in daardie behoeftes te voorsien. Wanneer ek vrygewig optree, beteken dit ek kan my maat eerste stel wanneer dit nodig is. Ek kan probleem areas herdefinieer as eksterne faktore tot ons huwelik; maw ek en jy teen "te min tyd saam" in teenstelling met "jy wat neul en kla en my probeer vasdruk"